Tuesday 21 April 2015

Hi mensies...eks nog nuut met di ding...so kom eke probeer...
Ek gan begin deur jul meer te vertel van myself.... eks n trotse mamma van 2 wonderlike kiddies...is geskei en tans in n verhouding met n wonderlike man... wat ek basies op my blog wil deel met almal is deur my persoonlike ervarings ens en jul kan comments los en vrae vra en eke sal dit met tenvolle eerlikheid antw....
So....van more af sal ek amptelik begin met dit...
Leke aandji vi almal